uitgenooi

LINE

Kliek hier vir jou gps koordinate en google map!

 

rsvp
Laat weet ons asb teen 14 Februarie 2017
of jy daar kan wees!
Ons sien vreeslik baie uit om ons spesiaalste dag met jou te deel!

...

LINE

infoOnthou asseblief dat hierdie spesiale dag van ons op 'n
familieplaas plaasvind en daar ongelukkig nie fasiliteite
vir kontantkroeg beskikbaar sal wees nie.
Sagte drankies sal deur ons voorsien word,
maar sou jy egter ietsie sterkers verkies is u
welkom om jou eie drankies saam te bring.

Kontakbesonderhede indien enige vrae ... Adele Bosch 084 8728043

LINE

gift

'n Geskenkie is nie oorbodig maar n geldjie is meer wat ons benodig.

LINE

Verdubbel ons vreugde deur daar te wees,

met die uitruil van ons ringe en beloftes aan mekaar.

LINE

end

 
end1