storie


"Onverwags, stap hierdie man in...
Ek sny sy hare & praat 'n klomp onsin.
Minwetend, dis my droom man.
Kry hy toe my nommer & maak 'n plan.
Sulke mans bestaan nie meer...
Skoenlappers kon ek nie keer.
Vir wyn & oesters word ek genooi.
Hy't my heel onkant gegooi!
Sjoe - het ek gedink...
Terwyl my hart in my skoene sink.
Dit was op die mees onverwagste tyd.
Maar verruil dit vir niks, anders het ek spyt.
Na 'n paar maande, staan ons hier.
En kan ons saam die lewe vier.
Onkant vang die liefde jou.
Geen twyfel - ek gaan met jou trou!!"

Liefde


invite

 

 


giftSou u 'n geskenkie wou koop,
Spaar u self die baie loop.
Bere die nootjie in die kas,
en kom gooi dit in die huwelikstas!


geskenk

 

Julle is welkom om akkommodasie te bespreek,
Kontak Nerine & Murray hiervoor.
{Tariewe}

Loer gerus na die Venue se website om te sien waar dit is en hoe dit lyk.
{NAMIBGRENS}


 

Laat weet ons asb teen 1 Februarie 2017
of jy daar kan wees!
Ons sien vreeslik baie uit om ons spesiaalste dag met jou te deel!


.............