'n Spesiale oggend saam met Michelle - 'n jare lange vriendin wie se tweede seuntjie, Jamie,  komende Maandag (25 Mei) gebore word! Ek is so opgewonde om die nuwe varsgebakte lyfie te ontmoet! Dis mos my kos. Hier is paar fototjies van haar bederf oggend!