slide1 slide2 slide3

Ons help graag met die ontwerp van enige uitnodiging en /of  dekoritems vir jou volgende fees (partytjie / makietie / gesellige affere)!
Uitnodigings: digitaal of gedruk & ons ontwerp volgens ENIGE voorskrifte. 

Etikette, plekmatte, plakkers, naamkaartjies, plakkate, tafelname, koerante, kerkprogramme, 'bunting', baniere en VELE MEER! Enige tema, kleure of geure! Skryf my voor of gee my vrye teuels - nes jy wil! Die opsies is eindeloos ...  

Verskeie pakkette is beskikbaar en flinke uitnodigings is beskikbaar teen so min as R120 en kan aanlyn bestel word.

(so 'quickvite' @ R120 sluit net een rondte se veranderinge in, daarna kan ekstra kostes inskop). 

 
Kontak ons gerus met jou behoefte of navraag: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Neem kennis: alhoewel ons verkies om dinge 'groen' te doen deur digitale uitnodigings te ontwerp, kan ons wel ook gedrukte werk doen.