slide1 slide2 slide3 slide4 slide5

Ons ontwerp volgens ENIGE voorskrifte / idees / temas / kleurskemas of inspirasies ... 

 

Pakkie 1:: Eenblad Webwerf @ R650

  • adissionele bladsye / skakels vir webtuiste @ R170 per bladsy / skakel
  • 1 x bladsy unieke ontwerp ("full screen display")
  • Sluit unieke bypassende emailer in wat skakel na u webtuiste
  • Sluit ook 'n "email signature" in vir die bruidspaar
  • gratis 'hosting' op jysuitgenooi se 'server'

Enige bypassende ontwerpe kan later gedoen word teen 'n per uur tarief, printing en papier word apart kwoteer. 

 

PAKKIE 1 VOORBEELD:


 

 

Pakkie 2 :: Omblaaier/'Slider' Website @ R950

  • 8 unieke ontwerpte skyfies of minder wat automaties omblaai
  • musiek kan bygevoeg word
  • adissionele bladsye / skakels vir webtuiste @ R170 per bladsy / skakel
  • Sluit unieke bypassende emailer in wat skakel na u webtuiste
  • Sluit ook 'n "email signature" in vir die bruidspaar
  • gratis 'hosting' op jysuitgenooi se 'server'

Enige bypassende ontwerpe kan later gedoen word teen 'n per uur tarief, printing en papier word apart kwoteer. 

 

PAKKIE 2 VOORBEELD:

(Hierdie voorbeeld het egter ekstra skakels onderaan - wat hom so bietje duurder maak - koste word bepaal deur die hoeveelheid tyd wat daar ingaan) 


 

 

Pakkie 3 :: Hou die Datum + Volle 'Website' Pakkie @ R1750

  • 1 x unieke "hou ons datum' ontwerp (dit kan selfs 'n omblaaier wees as jy dit verkies)
  • 1 x unieke e-pos ontwerp met 'n skakel wat gaste na jul webtuiste stuur
  • 'n webtuiste met al jou aartsbegeertes (volledige 'menu' en alle inligting ivm jou troudag
    • met die pakkie tel ons nie bladsye nie en laat die foto's en inligting ons inspireer om te ontwerp na hartelus.
    • musiek en foto sliders kan bygevoeg word
    • ook 'n skakel na n printweergawe (wat al die belangrike inligting wat gaste mag nodig kry insluit) 
  • Sluit unieke bypassende e-mailer in wat skakel na u webtuiste
  • Sluit ook 'n "email signature" in vir die bruidspaar
  • gratis 'hosting' op jysuitgenooi se 'server'

 


 

Pakkie 4 :: Webtuiste en Skryfbehoefte Pakkie @ R3 420 

Hier ontwerp ons alles wat jy mag nodig kry! 

  • 1 x unieke "hou ons datum' ontwerp (dit kan selfs 'n omblaaier wees as jy dit verkies)
  • 1 x unieke e-pos ontwerp met 'n skakel wat gaste na jul webtuiste stuur
  • 'n webtuiste met al jou aartsbegeertes (volledige 'menu' en alle inligting ivm jou troudag 
    • met die pakkie tel ons nie bladsye nie en laat die foto's en inligting ons inspireer om te ontwerp na hartelus. 
    • musiek en foto sliders kan bygevoeg word
    • ook 'n skakel na n printweergawe (wat al die belangrike inligting wat gaste mag nodig kry insluit) 
  • Sluit unieke bypassende e-mailer in wat skakel na u webtuiste
  • Sluit ook 'n "email signature" in vir die bruidspaar
  • Alle skryfbehoeftes wat jy kan nodig kry {bv. vlaggies / spyskaarte /naamkaartjies / ... }
  • gratis 'hosting' op jysuitgenooi se 'server'

** neem kennis hierdie pryse is slegs ontwerp kostes en dus gereed vir digitale gebruik. 
** drukwerk en papier word addisioneel teen kosprys gekwoteer. 

 

The following symptoms have been reported in cases of OHSS: abdominal pain, abdominal distension, gastrointestinal symptoms including nausea, vomiting see this here The healthcare provider must assess continuously the The following symptoms have been reported in cases of OHSS: abdominal pain, abdominal distension, gastrointestinal symptoms including nausea, vomiting.